About Us 

Die direkteur
Ds Pieter van Rensburg is ‘n NG Kerk dominee wat voltyds toere reel met 30jr ervaring in die bedryf en met  meer as  25 besoeke aan Israel en verskeie ander bestemmings soos Griekeland, Turkye en die Passiespel toere in Europa.

3G Travel
3G Travel tree op as ‘n international toeroperateur en maak gebruik van subagente om toerreelings te bevestig en te waarborg.

Ons spesialiseer in groep toere na Bybellande soos Israel, Egipte, Griekeland, Turkye en Italie
Ons het ook spesiale pakkette na Mauritius, VSA, en skoolgroepe

Ons beplan reeds verskeie Passiespel toerena Oberammergau en Europa in 2020

Ons Visie
Om dit vir mense moontlik te maak om‘n oorse se reis mee te maak as individue, families en toergroepe.

Ons misie
Om die beste gehalte toerreelings te tref teen die mees bekostigbare en mededing bare pryse


Kantoor
Onskantoor is by Hartebeespoortdam-Damdoryn