06 Augustus 2021 – 09 Augustus 2021

Dames Namakwaland Wegbreek! Tour

3G Travel | Dames Namakwaland Wegbreek! Tour

Ons groet ons geliefdes vroegoggend vanwaar ons vertrek vanaf Johannesburg OR Tambo Internationale Lughawe na Kaapstad internasionale Lughawe vir ‘n heerlike sorglose paar dae. Sodra ons, ons bagasie kry word ons ontmoet deur ons toergids vanwaar ons per luukse bus vertrek vanaf Kaapstad en ry deur Bloubergstrand, verby Melkbosstrand, Atlantis en Mamre oppad na Darling. Vandaar vertrek ons nader aan die kus waar ons by Langebaan verby gaan. Ons sal ook Saldanha se hawe sien – die grootste, diepste en veiligste hawe in Suid-Afrika! Volgende op ons roete is die Weskus se drielingdorpies Velddrif, Port Owen en Laaiplek wat aan die mond van die Bergrivier, die bokkomhoofstad van SA uitmaak. Ons ry ook deur Dwarskersbos, verby Rocherspan en oor die Verlorenvlei voordat ons by Elandsbaai uitkom. Hier word die kreefbakkies met hyskrane van die kaai tot in die baai laat sak. Van hier kies ons koers deur die Sandveld verby Leipoldtville en Graafwater via Clanwilliam na Vanrhynsdorp waar ons elke aand van die toer sal oornag in Namaqua Lodge. Aandete ingesluit

Tour

06 Augustus 2021 - 09 Augustus 2021

Price

R13 900 per persoon.

Tour Duration

3 Dae

Make a booking today

The reason for you

Why travel with us?

Group Travel

Traveling with 3G Travel means friendship, fun and adventure plus the security that group travel brings

stressless

Travel can be stressful. Airlines, luggage, connections, timing, confirmations, the list goes on. We want to make sure an adventure you embark on with us, is one you’ll rave about to your friends.

guides

Often times it is our incredible guides our travelers remember and reminisce about most when they recount their experience.